Naggebed

Vrydag 15 Mei

Video from Coverr

Naggebed

Psalm 130:3-4

Aanroep

Here, by U is vergewing.

Stilword

Lê die laste van hierdie week neer.

Skriflesing
Psalms 130:3-4
Oordenking

As U die ongeregtighede in gedagtenis hou, wie sou bestaan? Maar by U is vergewing.

Gebed

Vader, in U vergewing slaap ek vannag. In Jesus se Naam, Amen.

Seën

Slaap in U guns.